missie
Bemagtig sportliggame en -gemeenskappe deur:
– hulpbronne wyer beskikbaar te maak;
– oplossings te bied vir huidige tekorte en uitdagings;
– hoëgehalteafrigting en -opleiding teen ’n bekostigbare tarief beskikbaar te maak deur van aanlyn afrigting gebruik te maak;
– te beding vir sportprodukte en -dienste teen ’n laer tarief as wat tans in die mark beskikbaar is; en
– ’n tuiste te skep vir die gemeenskap om op sosiale vlak met sport as voertuig byeen te kom.