African Promotions is gestig in 2011 en lewer gehalte- en kreatiewe oplossings vir moderne sport, asook korporatiewe klere teen bekostigbare pryse. Ons doen sake met integriteit en is trots daarop om in Bloemfontein gebaseer te wees. Kontak ons gerus vir enige navrae oor ’n nuwe voorkoms vir jou sakeonderneming of sportspan.