Registrations have closed.
#VIRHOOP: 11 Februarie 2023
by
388 388 people viewed this event.
AfriForum Sport bied in 2023 maandeliks die #VirHoop-pretloop by die Voortrekkermonument aan.
Deelnemers sal die keuse hê om by hierdie geleenthede die 5 km-, 10 km- of 15 km-roete te stap of te draf, terwyl fietsryliefhebbers terselfdertyd welkom is om deur die dag die sosiale fietsryroetes aan te durf.
Registrasie: 06:30
Wegspring: 07:00
"*" indicates required fields
Additional Details
Registration Time - 00:00