AfriForum is trots om as hoofborg van die Super 12-reeks vir laerskole op te tree. Gee asseblief vir ons terugvoer oor jou ervaring van die reeks sodat ons die organiseerders kan help om die algehele gehalte daarvan te verbeter.

"*" indicates required fields

Naam en van*
Wat is jou algemene ervaring van die reeks?*
Aan watter sport- en/of kultuuraktiwiteit neem jou kind deel?*

Help ons asseblief om volgehoue ondersteuning van reekse soos die Super 12-reeks vir laerskole te verseker.