Registrations have closed.
#VirHoop

#VirHoop

by
986 986 people viewed this event.

Inligting

Datum: Saterdag 28 Oktober 2023
Plek: Vredenheim-wynplaas, Stellenbosch
Tyd: Kies jou eie begintyd tussen 07:00 en 09:00

Geen ophoping van mense by registrasie nie; die saligheid van die natuur en genoeg tyd om die hele familie uit die bed te kry vir ’n dag in die buitelug!

Roete: 5 km-roete: Familie-vriendelik (toeganklik vir stootwaentjies)
10 km-roete: Uitdagende terrein (nie aanbeveel vir kinders/stootwaentjies nie)

*sien kaart onder “Roete”

Kapasiteit: Beperk tot 500 inskrywings vir die dag
Program:
Begunstigde: AfriForum-traumaeenheid

Komplimentêre verwelkomingsakkie aan elke deelnemer

Kostes

Opsies

Volwassenes (19 jaar +) R80 (slegs wedloop)
OF
R140 (wedloop PLUS een bottel Vredenheim Sauvignon Blanc-wyn)
Pensioenaris (60 jaar +) R60 (slegs wedloop)
OF
R130 (wedloop PLUS een bottel Vredenheim Sauvignon Blanc-wyn)
Leerders (7 tot 18 jaar) R40 (slegs wedloop)
OF
R120 (wedloop PLUS ’n hamburger)
Kinders (0 tot 6 jaar) GRATIS (slegs wedloop)
OF
R80 (wedloop PLUS ’n hamburger)

Familiepakket

Familie – twee volwassenes of pensionarisse (19 jaar +) en twee kinders (7 tot 18 jaar) R200 (slegs wedloop)
OF
R600 (wedloop en een bottel Vredenheim Sauvignon Blanc-wyn PLUS vier katparktoegang PLUS vier hamburgers

Ander opsies

Spesiale aanbod deur Vredenheim vir deelnemers.

Besprekings vind plaas by die Vredemheim-stalletjie op die dag van die wedloop.

Katparktoegang R80 per volwassene/pensionaris
R52 per kind/leerder
Diereplaastoegang R40 per volwassene/pensionaris
R24 per kind/leerder
Kombinasie: Katpark- EN diereplaastoegang R96 per volwassene/pensionaris
R84 per kind/leerder
Ontbyt-wrap R60

Algemeen

WATERPUNTE

  • Beskikbaar op die 5 km- en 10 km-roete

REËLS

  • Mediese dienste is beskikbaar by begin- en eindpunt van die 5 km- en 10 km-roete.

PRYSUITDELING

  • Familie-inskrywings: Beste tema en gees
  • Volwasse inskrywings: 1ste, 2de en 3de plek
  • Leerder-/kinderinskrywings: 1ste, 2de en 3de plek

Roete


5km

10km


Begunstigde

AfriForum se traumaeenheid is in 2015 gestig en lewer ’n baie unieke, persoonlike diens aan slagoffers van geweldsmisdaad, veral slagoffers van plaasaanvalle.

Ondersteunersdrag

Wys jou steun vir slagoffers van plaasmoorde deur hierdie ondersteuners-T-hemp te dra op die dag van die wedloop.

Bestellings kan geplaas word by trauma@afriforum.co.za met die onderwerpreël “Ondersteunersdrag”.

Bestellings sluit op 12 Oktober 2023.

Bevestig asb. die grootte, hoeveelheid en snit (mans/dames/kinders) wat verlang word en verdere kommunikasie rakende koste, betaling en afhaal sal deurgegee word.

Skryf in


"*" indicates required fields

Inskrywing
Prys
Getal
Volwassene (19 jaar +)
slegs wedloop
R80.00
Price: R80.00
Volwassene (19 jaar +)
wedloop PLUS een bottel Vredenheim Sauvignon Blanc-wyn
R140.00
Price: R140.00
Pensioenaris (60 jaar +)
slegs wedloop
R60.00
Price: R60.00
Pensioenaris (60jaar+)
wedloop PLUS een bottel Vredenheim Sauvignon Blanc-wyn
R130.00
Price: R130.00
Leerder (7 tot 18 jaar)
slegs wedloop
R40.00
Price: R40.00
Leerder (7 tot 18 jaar)
wedloop PLUS hamburger
R120.00
Price: R120.00
Kind (0 tot 6 jaar)
Gratis
R0.00
Price: R0.00
Kind (0 tot 6 jaar)
wedloop PLUS hamburger
R80.00
Price: R80.00
Familie: twee volwassenes/pensionarisse (19 jaar +) en twee kinders (7 tot 18 jaar)
slegs wedloop
R200.00
Price: R200.00
Familie: twee volwassenes/pensioenarisse (19 jaar +) en twee kinders (7 tot 18 jaar)
wedloop PLUS een bottel Vredenheim Sauvignon Blanc-wyn PLUS vier katparktoegang PLUS vier hamburgers
R600.00
Price: R600.00
Katparktoegang (volwassene/pensioenaris)
R80.00
Price: R80.00
Katparktoegang (leerder/kind)
R52.00
Price: R52.00
Diereplaastoegang (volwassene/pensioenaris)
R40.00
Price: R40.00
Diereplaastoegang (leerder/kind)
R24.00
Price: R24.00
Kombinasie: Katpark- en diereplaastoegang (volwassene/pensioenaris)
R96.00
Price: R96.00
Kombinasie: Katpark- en diereplaastoegang (leerder/kind)
R84.00
Price: R84.00
Ontbyt-wrap
R60.00
Price: R60.00
Toeskouers
R20.00
Price: R20.00
*Alle fondse word vir AfriForum se slagoffersondersteuningsfonds aangewend. Klik hier bo vir meer inligting oor die begunstigdes van dié fonds.

Additional Details

Registration Time - 00:00

 

Datum en tyd

28-10-2023 @ 07:00 tot
28-10-2023 @ 12:00

Deel met vriende