AfriForum Sport veg teen politiese inmenging en wanbestuur in sport in Suid-Afrika. Hierdie dokumentêr is die eerste van ’n reeks aksies wat geloods gaan word om wanbestuur in sportfederasies en hul besturende liggame uit te lig.

Hierdie dokumentêr handel oor die harde realiteite binne Netbal SA. Die opkomende Netbalwêreldbeker is veronderstel om netbal in Suid-Afrika ’n groot hupstoot te gee. Ons is bevrees dat die potensiaal egter nie raakgesien word nie, want Netbal SA se sake is nie in orde nie en die federasie fokus meer op persoonlike agendas as die bevordering van die sport.

Documentary about the true state of affairs in Netball SA

Help ons om politiese inmenging in sport en die verval van sportfederasies in Suid-Afrika te beveg.

AfriForum Sport veg teen politiese inmenging

"*" indicates required fields

Naam en van*