AfriForum Sport: Artikels
#VirHoop
AfriForum Sport bied in 2022 maandeliks die #VirHoop-gemeenskapsdag by die Voortrekkermonument aan. Die doel van hierdie inisiatief is om geleenthede te skep waartydens gesinne, vriende…
Tekkies en Toks
AfriForum Sport neem hande met Helpende Hand en die VlokSkop Stigting om jong sporttalent te bemagtig wat nie toegang tot die nodige hulpbronne het nie….
XCOSA XCR (AFLOS) AANGEBIED DEUR AFRIFORUM SPORT.
Die 2022 Gauteng XCR (Aflos) geborg deur AfriForum Sport bied alle vlakke van deelname en die opwinding om deel te neem aan ’n Olimpiese veldwedren…
INRAT-FIETSRY-ONTWIKKELINGSPROJEK
Sport lewer ’n belangrike bydrae tot nasiebou! Fietsry is een van die top-10 sportsoorte in Suid-Afrika, en van die onderafdelings van fietsry word bergfietsry die…
Uitnodiging aan sportverskaffers
AfriForum Sport hou op Saterdag 4 September ’n gemeenskapsdag waar mense vanuit die gemeenskap bymekaar kan kom om saam te hardloop, fiets te ry en…
Protected: Toets
There is no excerpt because this is a protected post.