AfriForum Sport: Artikels
VIER WEEK LANGE GESINSUITDAGING
Ons bevind onsself tans in onsekere tye waarin ’n mens vinnig mismoedig of wanhopig kan voel. Ons weet egter dat dit in sulke tye veral…
DIE BEHOEFTE AAN ’N ONAFHANKLIKE SPORTBEWEGING
Deur Ronald Peters Suid-Afrika is sonder twyfel een van die mees tradisieryke sportlande ter wêreld. Met ’n geskiedenis van prestasie op die hoogste vlakke en…
WEERLOOS NA WEERBAAR
Ons bly in ’n land met van die hoogste moord-, verkragting- en aanrandingsyfers ter wêreld. In dié gevaarlike tye waarin ons leef, het dit algemeen…
ONTWIKKELING VAN EN MENTORSKAP VIR AFRIGTERS
Gehalte-afrigtingskursusse is nie net skaars nie; dit is ook peperduur en mense, skole en ander organisasies kan dit nie geredelik bekostig nie. Deur in vennootskap…
ONTWIKKELING EN ONDERSTEUNING VAN SPORTBYEENKOMSTE WAT OP MERIETE GEGROND IS
By AfriForum Sport glo ons dat alle spankeuses en erkenning op meriete gerond moet wees. Ons is almal bewus dat sommige politici hulself só in…
JUNIORGHOLFONTWIKKELING IN SAMEWERKING MET IPLAYICARE
Gholf is een van die grootste ontwikkelende sporte in ons land. Daar is ’n beduidende hoeveelheid kinders wat uitnemende potensiaal toon om deur hierdie sport…