AfriForum Sport: Artikels
VOORTREKKERMONUMENT-SPORTTERREIN
Die Voortrekkermonument is nie net ’n erfenisgebied nie; die terrein bied ook die geleentheid aan mense om aktief te wees deur van sowel die draf-…
BUITELUGKONDISIONERINGTOERUSTING VIR SKOLE
Dit is alom bekend dat die kondisionering van ’n atleet, ongeag die soort sport wat hul beoefen, ’n integrale rol in hul vermoë speel om…
AANLYN PLATFORM
AfriForum Sport se aanlyn platform bring onder meer die beste oefenprogramme, afrigtingswenke, opleiding en ’n lys van sosiale sportgeleenthede tot in die huise van ons…
Transformasiebeleid van krieket suid-afrika
AfriForum gaan aan die transformasiesittings deelneem waar die transformasie-ombudsman as voorsitter sal optree. Hier sal ons die geleentheid kry om kommentaar te lewer op die…
Toegang tot sporthulpbronne
Deur Ronald Peters Sporttalent is volop in Suid-Afrika, geleenthede is egter nie. As gevolg hiervan is daar ’n groot geleentheid om onontginde talent aan meer…
Die toekoms en die impak wat sport daarop het
Deur Ronald Peters Wanneer ek met vriende en familie oor die toekoms gesels, draai die gesprekke dikwels na onderwerpe (en soms ook argumente) oor hoop…