AfriForum Sport: Projekte
AfriForum Sport veg teen politiese inmenging
AfriForum Sport veg teen politiese inmenging en wanbestuur in sport in Suid-Afrika. Hierdie dokumentêr is die eerste van ’n reeks aksies wat geloods gaan word…
’N FORUM VIR ATLETE
’N FORUM VIR ATLETE Hierdie forum is ’n voertuig waardeur AfriForum Sport en organisasies in die privaat sektor saamwerk om ons provinsiale en nasionale atlete…
#VirHoop
AfriForum Sport bied in 2022 maandeliks die #VirHoop-gemeenskapsdag by die Voortrekkermonument aan. Die doel van hierdie inisiatief is om geleenthede te skep waartydens gesinne, vriende…
Tekkies en Toks
AfriForum Sport neem hande met Helpende Hand en die VlokSkop Stigting om jong sporttalent te bemagtig wat nie toegang tot die nodige hulpbronne het nie….
XCOSA XCR (AFLOS) AANGEBIED DEUR AFRIFORUM SPORT.
Die 2022 Gauteng XCR (Aflos) geborg deur AfriForum Sport bied alle vlakke van deelname en die opwinding om deel te neem aan ’n Olimpiese veldwedren…
INRAT-FIETSRY-ONTWIKKELINGSPROJEK
Sport lewer ’n belangrike bydrae tot nasiebou! Fietsry is een van die top-10 sportsoorte in Suid-Afrika, en van die onderafdelings van fietsry word bergfietsry die…
VIER WEEK LANGE GESINSUITDAGING
Ons bevind onsself tans in onsekere tye waarin ’n mens vinnig mismoedig of wanhopig kan voel. Ons weet egter dat dit in sulke tye veral…
WEERLOOS NA WEERBAAR
Ons bly in ’n land met van die hoogste moord-, verkragting- en aanrandingsyfers ter wêreld. In dié gevaarlike tye waarin ons leef, het dit algemeen…
ONTWIKKELING VAN EN MENTORSKAP VIR AFRIGTERS
Gehalte-afrigtingskursusse is nie net skaars nie; dit is ook peperduur en mense, skole en ander organisasies kan dit nie geredelik bekostig nie. Deur in vennootskap…
ONTWIKKELING EN ONDERSTEUNING VAN SPORTBYEENKOMSTE WAT OP MERIETE GEGROND IS
By AfriForum Sport glo ons dat alle spankeuses en erkenning op meriete gerond moet wees. Ons is almal bewus dat sommige politici hulself só in…
JUNIORGHOLFONTWIKKELING IN SAMEWERKING MET IPLAYICARE
Gholf is een van die grootste ontwikkelende sporte in ons land. Daar is ’n beduidende hoeveelheid kinders wat uitnemende potensiaal toon om deur hierdie sport…
VOORTREKKERMONUMENT-SPORTTERREIN
Die Voortrekkermonument is nie net ’n erfenisgebied nie; die terrein bied ook die geleentheid aan mense om aktief te wees deur van sowel die draf-…
BUITELUGKONDISIONERINGTOERUSTING VIR SKOLE
Dit is alom bekend dat die kondisionering van ’n atleet, ongeag die soort sport wat hul beoefen, ’n integrale rol in hul vermoë speel om…
AANLYN PLATFORM
AfriForum Sport se aanlyn platform bring onder meer die beste oefenprogramme, afrigtingswenke, opleiding en ’n lys van sosiale sportgeleenthede tot in die huise van ons…